Module 1: Getallestelsel
- herman boock
- Dec 1, 2022
- 1 min read
Updated: Sep 23
⬇️ Laai die PDF notas aan die onderkant van die module af om dit saam met die videos in te vul! ⬇️
In die video hieronder gaan jy meer leer oor die getallestelsel:
Grafiese voorstelling van die Getallestelsel:

Hier is 'n video oor hoe om die getalle te klassifiseer:
Eienskappe van optelling, aftrekking en vermenigvuldiging:
Inverse bewerkings en identiteitselement:
Faktore, Veelvoude en Priemgetalle:
Getalle as 'n produk van hulle priemgetalle:
In die video hieronder gaan jy leer hoe om 'n getal te skryf as 'n produk van sy priemgetalle.
NB: begin altyd van die kleinste deelbare priemgetal af
KGV en GGD:
Kleinste gemene veelvoud (KGV): Kleinste getal waarin al die getalle kan deel.
Grootste gemene deler / faktor (GGD/F): Grootste getal wat in al die getalle kan deel.
Voorbeeld van KGV en GGD:
Module notas:
Module Quiz: