top of page
TMS Icon Swart_extended.jpg

Welkom by
The Math Square

Waar Wiskunde toeganklik en verstaanbaar gemaak word vir hoërskool leerders van Graad 8 tot 12.

 

Hier is alles wat jy nodig het om in wiskunde uit te blink – kwaliteit lesse, notas, verduidelikende video's en oefeninge – in jou taal en teen 'n bekostigbare prys van slegs R250 per jaar.

Grade beskikbaar

R250 vir alle modules vir die hele jaar.

Die eerste module van elke graad is GRATIS.

  • Graad 8

    250R
    Valid for 12 months
  • Graad 9

    250R
    Valid for 12 months
  • Graad 10

    250R
    Valid for 12 months
  • Graad 11

    250R
    Valid for 12 months
  • Graad 12

    250R
    Valid for 12 months
Wiskunde Formules Swart.png

Hoe werk dit?

Alles wat jy vir Wiskunde nodig het, vir slegs R250 per jaar.

 

Sluit aan en kry toegang tot alles wat jy nodig het om uit te blink in Wiskunde – notas, verduidelikende video's, vrae en antwoorde, alles spesifiek vir jou graad. Dit is ’n maklike en bekostigbare manier om Wiskunde beter te verstaan en selfvertroue te bou.

 

Met al jou hulpbronne op een plek en altyd beskikbaar, kan jy fokus op sukses.

Kontak ons

Kontak ons gerus vir in persoon klasse in die Wes-Kaap of enige ander navrae.

Dankie, ons kom so gou as moontlik terug na jou toe.

bottom of page