top of page
TMS_logo_lowres.png

Now available in English

Alles wat jou kind nodig het om beter Wiskunde punte te kry

Duidelike notas, verduidelikende video's, aflaaibare oefeninge en aanlyn toetse vir Graad 8-12. Alles op een plek, vir slegs R250 per jaar.

English

Available for Grade 8, 9 and Literacy with more to come

✓ Quality Notes
✓ Detailed Examples
✓ 24/7 Access

 

Only R150 per year

Afrikaans

Beskikbaar vir Graad 8 - Graad 12


✓ Kwaliteit Notas
✓ Verduidelikende Videos
✓ Vrae & Antwoorde
✓ Toetse
✓ 24/7 Toegang

Slegs R250 per jaar

Geletterdheid

Beskikbaar vir Matriek

✓ Omvattende Notas

✓ Video lesse

✓ Vrae & Antwoorde

✓ 24/7 Toegang


Slegs R200 per jaar

Wiskunde Formules Swart.png

Hoe werk dit?

Alles wat jy vir Wiskunde nodig het, vir slegs R250 per jaar.

 

Sluit aan en kry toegang tot alles wat jy nodig het om uit te blink in Wiskunde – notas, verduidelikende video's, vrae en antwoorde, alles spesifiek vir jou graad. Dit is ’n maklike en bekostigbare manier om Wiskunde beter te verstaan en selfvertroue te bou.

 

Met al jou hulpbronne op een plek en altyd beskikbaar, kan jy fokus op sukses.

Grade beskikbaar

Alle modules vir die hele jaar.

Die eerste module van elke graad is GRATIS.

  • Graad 8

    250R
    Valid for 12 months
  • Graad 9

    250R
    Valid for 12 months
  • Graad 10

    250R
    Valid for 12 months
  • Graad 11

    250R
    Valid for 12 months
  • Graad 12

    250R
    Valid for 12 months
  • Graad 8-12

    500R
    Valid for 12 months
  • Geletterdheid

    200R
    Valid for 12 months
  • Grade 8 (English)

    150R
    Valid for 12 months
  • Grade 9 (English)

    150R
    Valid for 12 months
  • Literacy

    150R
    Valid for 12 months

Gee jou kind die hulpmiddels om beter te doen in Wiskunde

Kontak ons

Kontak ons gerus vir in persoon klasse in die Wes-Kaap of enige ander navrae.

Dankie, ons kom so gou as moontlik terug na jou toe.

bottom of page